Ander nuus en inligting

President Kruger Kinderhuise
Die diakonie is betrokke by hierdie kinderhuise. Ons doen graag ‘n beroep op u om die webtuiste te besoek en meer te leer oor hulle, en indien moontlik by hulle ook verder betrokke te raak op een of ander wyse. www.krugerkinderhuis.co.za | Brief aan Diakoniëe
 
Openbaringe op Patmos aan die seun van Sebedéüs - 'n Handleiding by Bybelstudie.
Dr. MJ du Plessis beoog om binnekort 'n boek uit te gee waaraan hy 5 jaar lankgewerk het. Openbaringe op Patmos aan die seun van Sebedéüs - 'n Handleiding by Bybelstudie, se koste per boek, van ongeveer 1000 bladsye, beloop R200 per eksemplaar. Laat weet asb Dr. Thinus indien u daarvan wil bestel.
www.mightythroughGod.com
 
 
 
 
CLANWILLIAM
Parkstr 28, Bus 175, 8135
VREDENDAL
h/v Vrede & Goeiehoopstraat
PREDIKANT
Dr Marius Aucamp
027 482 1665
 
 

Kontak asb J Vierbergen of Dr. Marius Aucamp om inligting op hierdie webtuiste op te dateer of by te werk.

Sag 3:4 Daarop het Hy aangehef en gesê aan die wat voor Hom staan: Neem die vuil klere van hom weg. Toe sê Hy vir hom: Kyk, Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere.

 
  Kopiereg voorbehou 2015 | Gereformeerde Kerk Clanwilliam